|
Avontuur kamp vir mans 22-24 Oktober 2010 Kom geniet n regte manne naweek saam met ons hier op die plaas. Bring jou 4x4 saam, daar is instrukteers van LA Sport 4x4 wat ons bietjie gaan wys hoe!. Daar word ook n bass visvang kursus aangebied! Ons gan kleiduif skiet, vollyball speel, en span bou saam met die manne van Living ball. Wonderlike sprekers(Pastoore Johan Brummer en Hennie Maree asook gas sprekers) om te help met daai vrae waarmee jy al lankal worstel. Beweeg nader aan God op n lekker manier saam met manne wat weet hoe jy dinge sien. Bespreeking is noodsaaklik en al die kontak besonderhede is op die webtuiste onder bookings. Alles ten waarde van meer as R1000 vir slegs R450 per persoon en sluit 5 lekker etes, koffie, tee en koeldrank asook jou twee nagte se verblyf, 4x4 en bass visvang in! Bring slegs jou eie beddegoed saam, breekware word voorsien. Bring n pel en word die man wat jy regtig kan wees. Be real! Om jou plek te bespreek doen betaling in rekening hier onder. Sit jou naam en van op as verwysing. Rek naam- RMFJ Campsite Tipe- Spaar Bank- Standardbank Rek no- 014 171 082 Tak- 012 345 |
|